15 May 2014
’n Blok van ’n baler

’n Blok van ’n baler

Product : Vir ’n hooikontrakteur berus sukses op toerusting waarop jy dag en nag kan staatmaak en wat gehaltebale lewer wat jou klante laat vra vir meer. Vir Theo Boshoff van MB Equipment by Hartswater was Massey Ferguson-blokbalers die antwoord.

6 May 2014
Massey is melkboer se regterhand

Massey is melkboer se regterhand

Product : As jy elke dag 1 500 koeie melk, moet jy altyd ’n plan B hê – en die mees betroubare toerusting wat jy kan kry. Dit is waarom Brandkop Boerdery by Oesterbaai in die Oos-Kaap op Massey Ferguson-trekkers gestandaardiseer het.