14 January 2015
Nuwe Masseys vir wingerde, boorde

Nuwe Masseys vir wingerde, boorde

Product : ‘n Nuwe generasie wingerd- en boordtrekkers van Massey Ferguson is in Suid-Afrika bekend gestel. Dié trekkers, wat deur Barloworld Agriculture versprei word, is doelgemaak vir plaaslike behoeftes en ontwerp vir ratse, robuuste werkverrigting en gerief.